Mtubatuba

MtubatubaKontakinligting:

Leraar: ds FJ Janse van Rensburg

Saakgelastigde: Ina Janse van Rensburg

Kerkkantoor: tel/faks 035-550-1085 (Di-Vr 08:30-12:00)

E-pos: ngkerk@mtuba.co.za

Kerkgebou: Jan Smutslaan 17.

 

              

 

Geografie:

Die gemeente is op 6 Feb 1960 gestig (afgestig van Empangeni) en het van suid tot noord oor ‘n area van 320 km gestrek. Hluhluwe gemeente is later afgestig.

Tans is ons gemeente ‘n tipiese kleiner wordende plattelandse gemeente maar ons ontvang baie genade en is baie bevoorreg om steeds finansieel onafhanklik te funksioneer   (Ina Janse van Rensburg – Saakgelastigde).