Winterton
Kontakbesonderhede:
Leraar: Ds Willie Pieters
Saakgelastigde: J Pieters
Kerkkantoor: Tel 036 488 1075
Kantoorure: Ma – Do 14:00-16:30
E-pos: ngwin@lantic.net
Stigtingsgeskiedenis:
Winterton se kerkgebou is reeds in Mei 1957 in gebruik geneem, toe Winterton nog deel van Weenen gemeente was. Nadat voorsiening gemaak is vir ‘n eie pastorie, het Winterton op 25 November 1968 ‘n selfstandige gemeente geword. Dr. NF Lee was die eerste leraar.
Brokkie:
Die Drakensberg Seunskoor se NG lidmate val ook onder hierdie gemeente.