Vryheid-Wes

                                  Vryheid-Wes               Kontakbesonderhede:

  • Predikant: Ds. Hennie van Schalkwyk
  • Admin: Luna Ferreira
  • Kas: Mev I Fick
  • Kantoorure: Ma-Vr 09:00-12:00 – Tel: 034 981 4156
  • E-pos: vhdwes@lantic.net
  • Kerkgebou: Heerenstraat 96

Geskiedenis:

Die Gemeente het op 11 Junie 1971 afgestig van die destydse Vryheid-Suid Gemeente.

Die leraars wat die afgelope jare die gemeente bedien het was ds. A P S Coetzee, ds. H P Basson, ds. P J Coetzer, ds. A D Theron en ds. J L Uys.