Richardsbaai

Richardsbaai

Kontakinligting:

Leraars:  ds M Malherbe

Saakgelastigde:  Mnr Andre Knoetze

Kassier:  Mev. Suki Campher

Kerkkantoor: tel/faks 035 789 3802 (Ma-Vr 08:00-13:00)

E-pos: ngkbaai@telkomsa.net

Histories:

Die gemeente Richardsbaai is op 12 Maart 1976 gestig. ‘n Paar maande later word ds. H A J Colyn die eerste leraar.  Op 1 Maart 1982 begin die kerkbouery.  Met ‘n grootse naweekfees oor 25 en 26 Junie 1983, word die kerk ingewy.   Di Pieter Lourens en Marlize Malherbe bedien tans die gemeente. NG Gemeente Richardsbaai het al oor die afgelope 32 jaar sy eie unieke karakter en geskiedenis ontwikkel.  Ja, inderdaad, wanneer ons terugkyk kan ons sien daar is duidelike spore van God se bemoeienis met ons, tekens van Sy getroue versorging en genade. (Chrissie Marais en Ina Pepler – Admin Personeel).