Newcastle-Suid

Newcastle-Suid

Kontakinligting:

Leraar: dr Heinrich Theunissen

Saakgelastigde: Mnr Jan Labuschagne

Kerkkantoor: tel/faks 034-312-1978 (Ma-Wo 08:00-13:00)

E-pos: janhlab@telkomsa.net 

Kerkgebou: Doornstraat 19, Arborpark, Newcastle.

 

 

Iets meer:

Newcastle Suid het op 25.06.1964 tot stand gekom en bestaan tans uit 430 siele. Die gees, verhoudinge en finansies van die gemeente is gesond. Ons fokus heelwat op die omgee vir mekaar. Ons reik ook uit na mense in nood. Die kerkgebou is ‘n nabootsing van die tabernakel en die dak het daarom ‘n besonderse vorm (sien foto) – Dr. H Theunissen.