Estcourt

Estcourt Leraar:  Ds. Dirk van Zyl

Kontakinligting:

Webtuiste: http://www.ngmidlands.com

Saakgelastigde: Mev E Conradie

Leraar:

Selfoon nommer: 0794949920

Pastorie nommer: 033 2632854

EPos:  leraar@ngmidlands.com

Stigtingsdatum: 1934

Oor ons gemeente:

Ons gemeente het ‘n ryk geskiedenis! dit bestaan uit twee koppe in Estcourt en Mooi Rivier. Ons gemeente is geleë in die hartjie van die KwaZulu-Natalse “Midlands”. Die landskap hier is asemrowend en die mense hier is baie vriendelik. Elkeen van ons geniet dit baie om deel te wees van so ‘n hegte geloofsfamilie!

Lees gerus meer oor ons gemeente se geskiedenis op ons tuisblad!

Waar is ons geleë?

Die Estcourt fasiliteite:

57 Hellet Straat

Estcourt 3310

29°00’40.5″S 29°52′ 14.4″E

Die Moor Rivier fasiliteite:

Op die hoek van Stirling-  en Lawrece straat ( Op die Giants Castle pad)

Mooi Rivier 3300

29°12’27.4″S 29°59’36.2″E