Empangeni

 

Empangeni

Kontakbesonderhede

Leraars: C Rossouw en HJ van den Heever

Admin personeel: Loraine Eksteen en Anna Louw 

Kerkkantoor: tel 035-772-3644, faks 035-772-3643

Kantoorure: Ma-Vr 08:00-13:00, ngkemp@telkomsa.net  

Kerkgebou: Kerkstraat 8.

Webblad : www.ngkerkempangeni.co.za

 

Empangeni se kerkgebou

11 Desember 1943 –  Stigtingsdatum van NG Gemeente Empangeni.    Die huidige kerkgebou is op 27 Augustus 1983 in gebruik geneem. Een van die oudleraars het in sy groeteboodskap gesê:  “Nou is dit my wens dat hierdie pragtige nuwe gebou maar net die ruimte sal wees waar die eintlike bouwerk voortgesit sal word, en dat elke lidmaat van die gemeente as ‘n lewende steen ingebou en opgebou sal word tot ‘n geestelike huis.”  Die huidige leraars is di Charle Rossouw en Hennie van den Heever.